Elektroniese komponente -
In ons daglikse lewe maak ons baie staat op elektrisiteit. Ons gebruik dit in meeste aspekte van ons lewens. As ons dus elektrisiteit gebruik is dit om 'n stroombaan te laat werk. Die meeste elektrise toestelle is stroombane, die ligte, jou stoof,haardroer en jou motor.Daar is nog baie en almal bestaan uit verskillende komponente. In ons webblad ondersoek ons die verskillende hoof komponente in 'n stroombaan.
Verskeidenheid komponent simbole
Verskeidenheid komponent simbole
Verskillende eenvoudige komponente :
Simbool tabel
Simbool tabel
Die tabel het net van die mees algemeenste komponent simbole op wat ons in baie in allerdaagse stroombane gebruik.